Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Mev » Sekretarieel » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Mev Mev  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Mev

R8 000.00
Foto 1: Mev

is n 48jarige enkel ouer met n sensoriese dogter van 9. Ek is op soek na oggend werk in Vanderbijlpark van 7:30 tot 12:00 vir enige admin. Ek het meer as 20jaar ondervinding in aankope, verkope, debiteure, krediteure en algemene admin. Ek kan my CV met verwysings stuur vir die een wat my kan helpEk 

Ek kan voltyds van die huis af (remote) werk doen, ek het data, laptop en printer.

Ek kan ook as helper by n skool gaan werk, enige iets is welkom wat my kind sal bevoordeel 

 

Baie dankie 

1 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Sekretarieel

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Sekretarieel.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Birushka sal kan kontak.
Geadverteer deur: Birushka
Alle advertensies deur Birushka.
'n soeknet lid sedert 2022-05-22.
Mullerrstuine - Vanderbijlpark - Gauteng

172 besigtigings.
Geadverteer op 2022-05-30 07:43:55.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!